Schools galleries

Klofies Hoededag wenners

Die leerders van Laerskool Duiwelskloof het die SAVF ondersteun met hul Hoededag.

Plasies debatteer suksesvol

Op Woensdag 10 Mei het drie debatspanne van Hoërskool Merensky te Hoërskool Hans Strijdom op Naboomspruit deelgeneem aan die jaarlikse ATKV-debatkompetisie vir hoërskole.

Vossies se slimkoppe word vereer

Die Hoërskool Ben Vorster het in Februarie erkenning gegee aan die Vossies, wat akademies presteer het in die vierde kwartaal van 2016, met die uitdeel van erepennings.

St George College Excels

Once again St George College, has justified their motto ” Excellence through Education,” by producing creditable achievements in the 2016 Grade 12 examinations.
Top