Goeie wegspring vir Plasies

Elandri Janse van Rensburg en Lané Kasselman.

Een en veertig van Hoërskool Merensky se atlete het op Saterdag, 20 Oktober, aan die jaarlikse Marius Lengton Atletiekbyeenkoms by HTS Tom Naudé in Polokwane deelgeneem.

Atlete van 16 skole het aan hierdie voorseisoen oefenbyeenkoms deelgeneem met Merensky wat algeheel vierde geeïndig het. Elandri Janse van Rensburg, ‘n toekomstige Plasie, het sommer vroegvroeg haar merk gemaak toe sy as O/13-atleet saam met die O/14-groep deelgeneem het.

Sy verdien goud in spiesgooi, nadat sy die spies 36.12m vêr geplant het. Hiermee verdien sy 1029 punte op die ABSA-tabel wen en ook beste dogtersatleet van die dag.

Nog goeie prestasies is Leané Heydenrych wat ‘n eersteplek opgeraap het met haar 1.55m sprong in die O/14 dogters hoogspring en daarmee verdien sy 955 punte op die ABSA-tabel. Ethan Herman, O/16 seuns spies gooi, vat ook goud huistoe met sy afstand van 44.83m.

Merensky sien met verwagting uit na die 2019 atletiekseisoen, veral omdat die interhoër in Februarie op Plasiepark gaan plaasvind. In die foto staan Elandri janse van Rensburg en Lané Kasselman

  AUTHOR
Letaba Herald

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Letaba Herald


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Letaba Herald

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: