Afriforum deel Standpunte

Links na regs: Pieter Venter Afriforum Tzaneen tak en Wico Swanepoel regsadviseur vir plaaslike korrupsiesake by Afriforum.

Afriforum het Donderdag, ‘n inligtings sessie by die Fairview Hotel aangebied, oor die moonlike wysiging van Artikel 25 van die Grondwet. Die wet sal voorsiening maak, vir die herverdeling van grond sonder vergoeding.

Wico Swanepoel, die regsadviseur vir plaaslike korrupsiesake by Afriforum, het die verrigtinge geopen met ‘n kort samevatting van die beoogde wysing van Artikel 25. Die standpunte van Afriforum ten opsigte hiervan is ondermeer die volgende:

LeesAfriforum slaan toe op misdaad in Tzaneen, trek kriminele vas

Die huidige grondhervormingsproses is nie effektief nie. Restitusie (regstelling) word ondersteun, maar nie herverdeling van grond nie. Onteiening sonder vergoeding, sal beleggers vertroue skaad, wat n negatieweimpak om ekonomiese groei sal hê. Titelaktes moet uitgereik word aan begunstigdes, wat reeds op staatsgrond woon. Die regering se einddoel is om alle grond in staats besit te vestig. Volgens statistiek is 42% van alle grond in Limpopo reeds in staats besit of word dit dit deur die staat beheer. Ongeveer 70 lede van die publiek het die vergadering bygewoon, en die verrigtinge is afgesluit met n ‘vraag en antwoord’ sessie.

  AUTHOR
Theuns Viljoen

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
WATCH: Labrador ‘swim’ in Nieu-Bethesda snow

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Letaba Herald


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Letaba Herald

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: