Waterbeperkings aangekondig vir boere

Tydens ‘n vergadering op 25 Mei is besluit dat alle besproeiers 50% van een twaalfde van hulle kwota maandeliks mag gebruik. Dit beteken dat boere van nou af slegs die helfte van hulle waterkwota mag onttrek.

Dit gaan beslis ‘n negatiewe impak op die ekonomie van die omgewing te weeg bring. Ironies genoeg het die Tzaneense munisipaliteit nog geen beperkings op primêre gebruikers aangekondig nie. Hoewel landbou die grootste gedeelte van die water in die Tzaneendam gebruik, is dorpsverbruikers se vervruik vinnig aan die toeneem.

Die vinnig dalende vlak gaan beslis beperkings op dorpenaars ook meebring. Intussen is daar steeds vrae oor waarom die Departement van Water massas water uit die dam losgelaat het met die oog op konstruksie aan die wal. Die konstruksie vorder teen ‘n slakkepas en die massa water wat uitgelaat is kan nooit herwin word nie.

Intussen is daar steeds nie duidelikheid oor wanneer die wal verhoog gaan word nie.

  AUTHOR
Letaba Herald

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Waterbeperkings vir boere aangekondig

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Letaba Herald


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Letaba Herald

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: