Vossie tennis goed op dreef

Vossie tennis spelers. Van links: Christine Kruger, Nicole Fourie, Jolandi van der Merwe as reserwe en Louise Snyman.

Die tennis-daagwedstryde begin in Februarie waartydens spanne (seuns en meisies) saamgestel gaan word.

Liga-wedstryde van die Limpopo-Noordstreek vind op 17 Maart te Polokwane plaas.

Drie van die Vossie-tennis spelers: Christine Kruger, Nicole Fourie, Louise Snyman met Jolandi van der Merwe as reserwe is in die Limpopo O/17-span opgeneem.

Hulle neem in April aan die SA-skole kampioenskap deel wat in Pretoria aangebied gaan word.

Die eerste tennisspanne neem deel aan die jaarlikse Sun-City tennistoernooi gedurende Augustus en speel ook vriendskaplike wedstryde.

Die eerste- en tweedespanne sal, in spanverband, op Woensdae dubbels oefen.

 

  AUTHOR
Letaba Herald

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Don’t be a victim of ATM scams this Christmas Month

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Letaba Herald


Your details:


Your friends: