Vossie hoof Chris Denysschen ‘n leier van formaat

Felix Nomvela, die Tzaneen kring bestuurder Departement van Onderwys en Chris Denysschen, die hoof van die Hoërskool Ben Vorster.

Hoërskool Ben Vorster se hoof, Chris Denysschen, is aangewys as die kandidaat van Limpopo se “Excellence in leadership, secondary schools” toekenning.

Hy sal einde November teen die ander provinsiale wenners meeding vir die nasionale toekenning.

Deelnemers moet deur hulle kollegas genomineer word en deur ‘n paneel van beoordelaars ondervra word om te bepaal in watter mate hulle aan verskillende kriteria voldoen.

Denysschen het die beoordelaars beïndruk met onder andere: Die manier hoe hy leiding neem, goeie samewerking bewerkstellig tussen verskillende rolspelers en sorg dat sy skool uitreik na minder bevoorregtes.

  AUTHOR
Letaba Herald

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Tzaneen well represented at the ARRO Rally

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Letaba Herald


Your details:


Your friends: