KNP: Het weerlig olifant getref?

Foto: Verskaf

Daar word tans vermoed dat weerlig die oorsaak van die olifant se dood kon wees.

Fotos: Verskaf

ń Betroubare bron het aan Letaba Herald vertel dat die presiese oorsaak van die dier se dood  nog net bespiegel word.

” Veeartse is besig met ń nadoodse ondersoek, daar is tans soveel bespiegelinge. Niemand weet sover en wat die waarheid rondom die dood van  die olifant is nie,” het die bron gese.

Lees: Mutilated elephant carcass horrifies tourists

Foto: Verskaf

  AUTHOR
Bertus de Bruyn
news editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
KNP: Poacher killed, one arrested