VIDEOS: Bizzy Lizzy se humor vertoning laat gehoor vou van die lag, en los ‘n boodskap aan Tzaneen se vrouens

Lizz Meiring het tydens vanjaar se #LetabaSkou vir die mense van Tzaneen laat vou van die lag met haar spesiale nuwe eenvrou vertoning, ‘Met Ander Woorde’.

‘n Vertoning wat ‘n baie sagte lig op vrouens se probleme in moderne Suid-Afrika geskyn het, ‘Met Ander Woorde’ was ‘n baie spesiale optrede gewees.

VIDEO: ‘n Uitreksel uit ‘Met Ander Woorde’

Mans en vrouens het opgedaag om Lizz Meiring se vertoning tydens Letaba Skou te geniet. Foto: Blake Linder

LEES OOK: TZANEEN: #LetabaShow 2017, what you missed on Day 1

Lizz Meiring het Tzaneen se vrouens omhels vir fotos na haar vertoning by die #LetabaSkou. Foto: Blake Linder

VIDEO: Lizz Meiring het ‘n spesiale boodskap vir Tzaneen se vrouens gehad.

Fotos en videos: Blake Linder

  AUTHOR
Blake Linder
Cadet Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
HOEDSPRUIT: Greater Kruger extends animal habitat