Plasie nou Limpopo Meester

Hierdie tiener speel reeds vir etlike jare en is ‘n bewys dat rolbal deur oud en jonk geniet kan word.

Saira het onlangs aan die Limpopo Meesters Rolbalkampioenskappe vir die Tzaneen Rolbalklub in die o/15-afdeling deelgeneem waar sy die kampioenskap wen en as die provinsie se Meester weggestap het.

  AUTHOR
Letaba Herald

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Plasie young guns on form