TZANEEN: Groot geldskok wag op huis-en grondeienaars

‘n Groot finansiële skok wag binnekort op die meeste huis-en grondeienaars in die Tzaneen-omgewing omdat die nuwe waardasierol vrygestel is, maar die webtuiste waar mens beswaar kan maak nie werk nie.

Dit blyk dat meer as die helfte van Tzaneen en omgewing se grond-en-eiendomeienaars nie bewus is van ‘n drastiese verhoging in eiendomsbelasting wat hulle in die sig staar nie.

Eienaars is tot Donderdag (vandag) 4 Mei kans gegun sou hulle wou appeleer of kapsie maak.

Maar nou wil dit voorkom dat die meeste inwoners nie bewus was hiervan nie.

Kennisgewings is glo ook nie aan eienaars gegee nie, en om die verhoogde waardasies na te gaan op die Groter Tzaneen Munisipaliteit (GTM) se webtuiste werp ook geen vrugte af nie…

Vir die volle artikel, kry vandag die week se uitgawe van Letaba Herald

  AUTHOR
Bertus de Bruyn
news editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
TZANEEN: Two bodies found in river