Larries se ‘eendjies’ is braaf

Totsiens Pappa...

Gewoonlik is dit net snot en trane op dié dag.

Maar vanoggend was daar net opgewondenheid soos wat die nuwe graad 1’s hulle opwagting gemaak het by Laerskool Tzaneen.

Die ouers se gesigte het boekdele gespreek en die nuwe Laries was meer as gretig om by hulle klasse uit te kom en nuwe maatjies te maak.

Dit is ‘n jaar van pret en opwinding wat op hulle wag.

 

 

  AUTHOR
Marianco Snyman
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Potte uitspook het gekook