NUUSFLITS: Twee mans sterf in Ben Vorster busongeluk

Leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster het met ligte beserings daarvan afgekom nadat hulle bus naby Naboomspruit in 'n kop-aan-kop botsing betrokke was.

Twee onbekende mans is dood in ‘n trompop botsing tussen ‘n Ben Vorster skoolbus op pad na n sport byeenkoms toe en n passasiersvoertuig, naby Mookgopong .
Al die kinders en ander insittendes van die bus is ongedeerd. Die kinders is verstaanbaar getraumatiseer en die byeenkoms is gekanselleer. Almal het terug gedraai Tzaneen toe.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Astro hokkiebaan, ‘n eerste vir Tzaneen