Sport

Larries krieketspan wen teen Pietersburg Oos

In hul eerste ligawedstryd van die seisoen het Laerskool Tzaneen se eerstespan die balle behoorlik geklits en ‘n telling van 208 aangeteken in hul toegelate 30 boulbeurte.

Vossie-fynskuts laat die medaljes inrol

Die Vossies het hul staal gewys in die afgelope naweek se Limpopo skyfskietkampioenskap. Hulle het ses goue-, ‘n silwer- en vier bronsmedaljes verower.

Vossie netbalspan maak skoonskip

Die O/15-netbalspan van die Hoërskool Ben Vorster het skoonskip gemaak by die O/15-Limpopo netbalkampioenskap wat die afgelope naweek plaasgevind het.

Vossie gholfspelers vaar goed op gholf-interhoër

Agt skole het op 1 Augustus teen mekaar (op die Tzaneen Country Klub baan) vir hierdie jaar se gholf-interhoër te staan gekom. Hoërskool Ben Vorster se A-span het in die tweedeplek, die B-span in die eersteplek en die C-span in die derdeplek geëindig.

Vossies se O/15 span deur na Virsekerbeker semi-finaal

Die 0/15-rugbyspan van die Hoërskool Ben Vorster gaan komende Saterdag Limpopo se naam hoog hou wanneer hulle aan die semi-finale van die Virsekerbeker kampioenskap vir grootskole gaan deelneem.

Merensky boys hockey on fire

Merensky’s boys hockey proved yet again why they are a force to be reckoned with as they had representatives at both individual and team level reaping the rewards of their hard work.

Tzaneen Midas Rally revs up huge crowd

The Tzaneen Midas Rally organised by the African Regional Rally Organisation (ARRO) was held all around Tzaneen this weekend.
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Letaba Herald


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other