Schools

Merensky se top atlete aan die opmars

Hoërskool Merensky se topatlete het op 15 Februarie, in die opmars na die 2017 Interhoër byeenkoms op 24 Februarie, kragte gemeet by die Prestige Top 10-byeenkoms te TUKS se bekende LC de Villiers sportterrein.

Merensky skouspringer presteer

Laryn Bezuidenhout, ‘n graad 11 leerling van Hoërskool Merensky het van 16 tot 19 Februarie aan die Revil Stables Classic in Polokwane deelgeneem.

Top toekennings vir Merensky onnies

Hoërskool Merensky se RTT (Rekenaartoepassings tegnologie) en IT (Informasietegnologie) leerkragte stap breëbors weg.

Larrie atletiek aflosspanne aan die brand

Plekke en rekords het gespat vir Laerskool Tzaneen tydens die jaarlikse aflos atletiekbyeenkoms wat 14 Februarie plaasgevind het.

Skooltassies word ook in Tzaneen uitgedeel

Solidariteit Helpende Hand se takke is reeds sedert die begin van die nuwe skooljaar druk besig om meer as 4 600 skooltassies uit te deel aan behoeftige gr1’s in 158 skole landwyd. En Tzaneen se tak staan nie terug nie.

Larrie gladdebekke gaan groot

Die jaarlikse ATKV Redenaars kompetisie is weer in volle swang. Ses en twintig Laerskool Tzaneen redenaars het op 8 en 9 Februarie aan die uitdun ronde by Laerskool Tzaneen deelgeneem.

Hundreds of learners get new uniforms

The Mayor of Greater Tzaneen Municipality Maripe Mangena presided over the ceremony to hand over school uniforms to hundreds of learners and officially opened a sports facility donated by the national lotteries at Maale Primary School.

Pfunanane athletes excel

Pfunanane Academy had a great athletics meeting at Dr. Annecke in Letsitele recently, winning numerous medals and having especially strong finishes in their specialty, the long distance events.

Vossie atletiek is kookwater

Die aflosspanne van die Hoërskool Ben Vorster het op 7 Februarie deelgeneem aan die Uitsig / Tuks aflosbyeenkoms. Dié byeenkoms het plaasgevind op Tukkies se nuwe indrukwekkende atletiekbaan.

mopani2 hoedspruit2 phalaborwa2
Top