Sports galleries

Die wenners vir die 13 jaar en jonger 60m Randslag Geweer groepering. Van links: Chantell Meyer, eersteplek, Joubert Fleischmann, tweedeplek, Campbell Mclean, derdeplek en Wian du Toit, vierdeplek. Afwesig: Gunther Katzke, vyfdeplek.

Groeperings kompetisie aangebied

Die Letabatak van die Bosveld Jagters en Wildbewarings Vereniging het die naweek weer hulle jaarlikse Groeperings kompetisie aangebied.
Die beste damesspeler van die Chris Muller Gholfdag was Zelna Gevers.

GALLERY: Chris Muller Gholfdag trek vol veld

Die jaarlikse Chris Muller gedenk-gholfdag van Paint Pot en die Tzaneense Sakekamer het op die Tzaneen Buiteklub gholfbaan op Vrydag plaasgevind.
Noko Malatji accepting his trophy

Plasie athletes second at Inter-high 2016

The sweat, the time, the exertion and the devotion paid off when Merensky High School participated in the Inter-High 2016 meet at Frans du Toit High School on Friday, 19 February, against six other schools: PHS, Louis Trichardt, Frans du Toit, Eric Louw, Northern Academy and HTS Tom Naudé. With excitement and anticipation Merensky athletes, singing team and supporters migrated to simmering Phalaborwa for the biggest athletics event of the year.
AKSIE: Spelers in aksie by die Litchi-toernooi wat die afgelope naweek aangebied is deur die Tzaneen Rolbalklub.

Plaaslike spelers staan uit by Litchi-toernooi

Die Tzaneen Rolbalklub het die afgelope naweek die Litchi-toernooi aangebied. Dit was ‘n reuse sukses en plaaslike spelers het uitgestaan in die toernooi.

mopani2 hoedspruit2 phalaborwa2
Top