Community galleries

Die Storievertellersaand het op Avondshoek plaasgevind. Die atmosfeer was wonderlik en die mense het dit ongelooflik baie geniet.

GALLERY: Vertellers vermaak weer

Die suksesvolste storievertel-aand van die Tzaneense Sakekamer tot nog toe is Vrydagaand langs die Tzaneendam, met sowat 100 gaste teenwoordig, gehou.
Tzaneen vanuit die lug.

GALLERY: Vlieg saam Letaba Herald oor Tzaneen

Letaba Herald het die kans benut om saam met Tzaneen Charter Flights te vlieg oor Tzaneen tydens die Letaba Skou. Ons deel die belewenis met ons lesers!
GIVING BACK: Neliswa Bulose, Shirley da Silva and Phumudzu Daswa from SAB Tzaneen planting seedlings.

More than 67 minutes

The South African Breweries Tzaneen depot Staff gave more than 67 minutes on Mandela Day on July 18.
Beste en lekkerste pot: BB Motors.

FOTO’S: Potjie-konings gekroon tydens Letaba Skou

Nie net is BB Motors gisteraand as die Potjie-konings van Tzaneen gekroon nie, maar Bosveldjagters, Platform9 en Tzaneen Swaarvoertuie het ook gespog met puik potte en weggestap met ‘n prys onder die arm.
NUWE BESEM: Die Lions Klub se jaarfunksie en induksie van hul nuwe Voorsitter, Endria Enslin, het op Saterdag 3 Julie by die Letaba River Lodge plaasgevind.

GALLERY: Nuwe Lions leier aangewys

Die Tzaneen Lions Klub het op Saterdag 3 Julie tydens ‘n spog funksie wat by die Letaba River Lodge gehou is, hul nuwe voorsitter, Endria Enslin, aangewys en ingehuldig.
WINNERS: Hip hop winners Dan Family kept the crowd on their feet with their hits. They walked away with R1000.

Youth day celebrated in style

One Voice Youth Development Organisation (OVYDO) hosted a June 16 pimp your uniform comedy and hip hop competition at Nkowankowa community hall.

mopani2 hoedspruit2 phalaborwa2
Top