Plasies se UK 2016/17 gee terug aan die gemeenskap

OORHANDIGING: Hoërskool Merensky se hoofseun van 2016/2017, Stefan Prinsloo, oorhandig hul geskenke aan die Westfalia Kliniek personeel. Van links: Stefan Prinsloo, Kelvin Fowler, Tumi Mabaso en Ann Botes.

Hoërskool Merensky se Uitvoerende Komitee van 2016/2017, het besluit om vanjaar deel te neem aan die wêreldwye beweging om honger te beveg.

Hulle het ‘n behoefte in die gemeenskap gesien om geld vir kos in te samel en sokkies vir die minder bevoorregte mense.

‘n Vellie-Vrydag is op 5 Mei gehou waaraan die hele skool deelgeneem het. Die skool is uitgedaag om ‘n geldjie te skenk en bottels vir elke graad isuitgesitvir die doel. Die graad 8 leerlinge het die meeste geld ingesamel. Die geld gaan gebruik word om “Go Ahead” voedsame kospakkies aan tekoop. 60 pare sokkies is ook aan die Westfalia kliniek oorhandig.

  AUTHOR
Letaba Herald

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Rondloper kalf van #LetabaSkou nie meer ‘Soekie’

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Letaba Herald


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other