Plasie-hokkie trek berg-op

Die 2e-seunspan sluit hul seisoen op ‘n hoë noot af met ‘n 3-1 wen. Kieran Albertus, Delux Jooste en John-D Ball het met doele bygedra tot die span se sukses.

Die o/14’s buig die knie met ‘n 0-1 telling; Kyle-Bradley Hamilton is aangewys as die speler van die wedstryd. In ‘n titaniese gelykop-stryd tussen die o.15-spanne, het die Stanfordians uiteindelik geseëvier met ‘n 2-3 eindtelling.

Merensky se 1e-span verloor naelskraap, 0-1.

Die o/16-dogterspan het uitmuntende spel gelewer en met ‘n 5-0 wen van die veld gestap. Doele is aangeteken deur Meghan MacNicol (2), Jenelle de Jonge (1), Jamie van der Merwe (1) en Zoe Kader (1). Michaela Dale is aangewys as speler van die wedstryd. Hayley Stephenson was speler van die wedstryd vir die 2e-span met ‘n 2-1 oorwinning.

Die o/15-span het verbete geveg, maar 1-2 verloor. Na ‘n taai stryd het die 1e-dogterspan ook 0-1 verloor.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

mopani2 hoedspruit2 phalaborwa2
Top
Recommended Story
Plasies oorrompel Triegies

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Letaba Herald


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other